Bandar Lampung

Bandar Lampung
Bandar Lampung


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Lampung
 Oppervlakte:  
 - Totaal 169 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 812.087
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Burgemeester (party) Edi Sutrisno
 Amptelike webwerf bandarlampungkota.go.id

Bandar Lampung (Indonesies vir drywende hawe; vroeër die stad Tanjoeng karang - Teloek betoeng) is 'n stad en lê in die provinsie Lampung op die eiland Sumatra in Indonesië. Bandar Lampung is die provinsiale hoofstad.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search